+16
Selfsorg in Sheffield Beach

Sheffield Breezer

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is streng geraasbeperkings by die kompleks; geen geraas word toegelaat tussen 22:00 en 08:00 nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Geen matriekvakansies of roosterbesprekings sal aanvaar word nie.

Moenie met die geiser peuter nie, aangesien dit op 'n timer vir oggend en aand is!

Geen besprekings deur derde partye nie, tensy korporatiewe besprekings.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Die eenheid het 1 parkeerplek toegeken.

Toegang vir gaste
Gaste kan die hele woonstel gebruik, sowel as die gemeenskaplike lapa, tuin, swembad en braai-area. Wees asseblief bewus van geraasbeperkings.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

917 Sheffield Beach Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc29624ef908b8b9f81cf62e3f60cbc8fbda4eb187085add805668d843fa18cb119af63a43382d84012f9b139c0a8a603af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 917 Sheffield Beach Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.475633340362 31.23764156426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang