Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Leilani K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani K
Gesin met tieners

Rustig en net wat ons verwag het.

Ja, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K
Saam met vriende

None

The venue was excellent but unfortunately too far from where the athletics was held at Oscar Mpetha Stadium.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Ons mense het baie lekker gebly en gaan weer gebruikmaak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ansie, ek waardeer. Groete. Wilma

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Zibuyile K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Zibuyile K
Gesin met tieners

It was bad. No hot water no cellphone reception.

The unit was clean, however no hot water during our entire stay and even after the plumber came and supposedly fixed the geyser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Geskik vir een aand, maar nie vir 'n vakansie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma D

Great!

Had great service at Sheilas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met vriende

Netheid, bekostigbaar maklik om te vind.

Sentraal geleë baie netjies en kompak en privaat braai area is pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Besigheidsreis

Dit was netjies, skoon en in 'n rustige area gewees.

Dit aangenaam gewees. Jammer oor die stoel wat gebreek het. Toe ek op die stoel gaan sit het, het die poot net ingegee. Dankie tog ek het myself nie beseer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning Jessica, ons waardeer.

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Marlene D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornag vir 'n familiekuier.

Baie netjies en gerieflik vir oorslaap. Die yskas was net nie skoon gemaak nie. Dalk kan julle net aandag gee daaraan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer

Daar is nou 'n oppervlakte met 'n lang spieël en die hek het 'n afstandbeheer.

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Elize B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ongerieflike akkommodasie.

Slegs beddens en geen lessenaar/tafel met spieël om hare en grimering te doen. Om hek oop te maak as jy in donker arriveer is "scary". Ons lewe in gevaarlike land en om te stop uit te klim om hek oop te maak, dan inklim en deurry weer stop uitklim en hek toemaak en sluit is gevaarlik. Ons het dag vroeër vir ons ander akkommodasie gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Puik!

Die vriendelike personeel en eienaar laat jou sommer tuis voel met jou aankoms. Die plekkie is mooi en netjies. Dit is 'n veilige plek en naby die Mall met alles wat jy nodig het en nog meer. Die atmosfeer was fantasties en jy hoor die jakkalse roep na sy maat in die nag. Ons kan die plek aanbeveel vir diegene wat net 'n naweek wil wegbreek of reisigers wat bietjie wil ontspan by 'n lieflike plek so in die bosveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaby R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby R
Besigheidsreis

Waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir een of 2 nagte is OK maar nie vir 'n week of 2 nie.

TV is baie swak. As jy net 'n plek soek om te slaap is dit OK. Maar vir 'n verlof nie werklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons het intussen OVHD TV ingesit - beeld is dus nou perfek met 18 basiese kanale. Ons het ook klein lessenaartjies ingesit. Die hek kan nou met 'n afstandbeheerder oopgemaak word en hoef nie meer oopgeskuif te word nie. Ons verbeter die geriewe soos ons kan sonder om ons goedkoop tariewe onbekostigbaar te maak.

Groete,
Sheilas Accommodation

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Petro R - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R
Gesin met klein kinders

Baie rustig, netjies en bekostigbaar.

Ek sal beslis die plekkie aanbeveel. Dit is klein, maar netjies en gerieflik. Dit is nie die tipe akkommodasie wat ek vir 'n lang vakansie sal aanbeveel nie, maar dit was presies wat ons benodig het vir ons week in Polokwane. Dit is 'n plekkie om jou kop saans neer te lê en om by te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kagiso M - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kagiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was great.

Secure, quiet place. Suitable for couples and families with children. We would recommend that a new shower cap be installed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert A - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to relax

We had a wonderful stay at Sheilas, and hope to visit again soon. Very tranquil, the silence was most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kareebosch 10, kleinhoewe, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4cb4953c6b1e3b4eb5c3024919782cd997ec8a32fdc203c4ca7ef58e5071136842298f49c37bfc21fee0476889bbcb6acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 17 5 1 4 10 Kareebosch, smallholding Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -23.799540221547 29.509599208832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem