LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shelanti Game Reserve | LekkeSlaap
+159

Shelanti Game Reserve

2 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marken, Marken, 0605, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 198 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shelanti Game Reserve is op 20 000 hektaar tussen Marken en Baltimore in Limpopo geleë. Dié wildlodge is deel van die malaria-vrye Waterberg Biosfeerreservaat.

Selfsorg- en B&B-verblyf is beskikbaar. Daar is 5 gastekamers, selfsorg-eenhede en struktuurtente. Middagete en aandete is beskikbaar by die Lapa-restaurant.

Doendinge sluit vroegoggend- of laatmiddag-wildritte met verversings en helikoptervlugte in. Gaste kan die Shelanti's Vulture Restaurant vir die voëlkykers besoek. Shelanti het meer as 260 unieke voëlspesies. Pride Rock Lookout bied die asemrowendste sonsondergang en uitsigte oor die Shelanti-bosveld.

Shelanti Game Reserve bied die kans om die Bosveld en natuurl met die beste herinneringe te ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Shelanti Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marken, Marken, 0605, Limpopo
  • Gaste dink Shelanti Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R1 198
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 198
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marken, Marken, 0605, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjOfESH4uLHkObPRrxy70yRO8ZSa20b1h8IETGXZuhJyoc3iUec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 198  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Marken Marken 0605 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.496957066559 28.429658743785
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!