Belgrace Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die luukse, weelderige en romantiese Belgrace Boutique Hotel is voorwaar indrukwekkend en sien uit daarna om jou te verwelkom. Dié hotel is onlangs opgeknap om 'n Europese gevoel weer te gee en spog met unieke sjarme propvol lewe en hartlikheid. Belgrace is 'n toevlugsoord waar jy jouself kan oorgee aan luuksheid en romanse en wat jou siel sal streel en die gemoedere sal laat opvlam.

Al ons privaat, luukse kamers is met sorg ingerig om gaste se eksklusiwiteit te verseker. Ons spesialiseer in persoonlike diens en net die beste bederf.

Belgrace is die ideale bestemming vir die oordeelkundige reisiger en is net 5 minute vanaf die Internasionale Kruger Mpumalanga Lughawe. Ons is op 'n makadamia-plaas geleë wat net 20 minute se ry vanaf Witrivier én Nelspruit in Mpumalanga is - 'n gesogte leefstyl in die hartjie van die platteland.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belgrace Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false