LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shell on the Seashore | LekkeSlaap
+33

Shell on the Seashore

3 resensies
Selfsorg
Blits-aanbod 70% af

Kry 70% af vir verblyf voor 31 Januarie 2021

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 89, Montrose 203, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shell on the Seashore is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, 'n kusdorp suid van Durban. Dié kompleks is naby 'n veilige swemstrand, winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede.

Die woonstel is op die tweede verdieping, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjiene 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv-kanale.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek in die kompleks gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Shell on the Seashore sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Shell on the Seashore
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 89, Montrose 203, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shell on the Seashore het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R1 500
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 89, Montrose 203, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd54d29842c26e8852830fb48b46ea2ec7291e376a310e558adc42aa7950274dc26923fd541d57eab06087525072d1af1c641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 89 Beach Road 203 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.051326880878 30.888517331121
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!