Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley Point Beach Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Kobi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 17

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Shelley Point Beach Cottage
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Oulike plekkie. Goed toegerus en netjies. Lekker naby aan die see. Baie dankie Cilla vir jou gasvryheid. Ons wou nie huis toe kom nie. Sal graag weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ena F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ena F
Gesin met tieners

Excellent weekend with the family.

Hostess was very kind and considerate. Was always prepared to help. Just a beautiful personality. Bravo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia R
Gesin met tieners

Our stay was great.

Value for money. The house was well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was goed.

Waarde vir geld. Die huis was goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaheedah. C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaheedah. C
Gesin met tieners

Nice place for adult getaway not a family with kids cause there is nothing to do.

Nice place but only for adults not teenagers misleading advertising because there is no swimming pool no DStv so there is nothing to do for the kids, they were very bored.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelley Point Beach Cottage se terugvoer

Dear Shaheedah,
Fortunately, most of our visitors enjoy their stay with us. I checked on the ad and see that the swimming pool was indeed ticked. That is a mistake and I think it probably happened right in the beginning when the hotel re-opened there was talk that the guests in Shelley Point could use the Hotel swimming pool. That never transpired the swimming pool is only for the hotel guests. Maybe check into the hotel next time.
I have explained to you before that we have the OVHD package in the house which doesn't have all the channels. We have Wi-Fi in the house.
Shelley Point is a Peninsula, so you have all these beautiful beaches around you to go for walks. You could visit the Hotel, many restaurants, take a drive to Paternoster or Velddrif. Lots to do. Sorry, you didn't enjoy your stay. We should perhaps look into getting Netflix and some games to keep kids busy. Thank you for your input.
Cilla

Shelley Point Beach Cottage
Farida V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farida V
Gesin met klein kinders

Het die rustigheid waardeer.

Vir 'n bedrywige gesin soos ons het ons die stilte en rustigheid geniet. Sal definitely weer gaan. Hoop daar is nog plek vir die Desembervakansie. Dankie Celia, julle is tops hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelley Point Beach Cottage se terugvoer

Hi Farieda, baie dankie vir die mooi woorde. Ek het 'n kansellasie gehad in Desember. Stuur asb vir my die datums wat jy graag wil he en ek sal kyk of dit besikbaar is.
Vriendelike groete
Cilla

Shelley Point Beach Cottage
Rushaana D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushaana D
Gesin met klein kinders

Amazing for relaxation.

The place was beautiful, it was nice and tranquil and quite cosy inside and out. If you want to get away from the city and just relax, then this would be the perfect place. It is also a few minutes walk to the beach. I would definitely want to go back here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelley Point Beach Cottage se terugvoer

Thank you for the very positive review Rushaana. We would love to have you back soon.
Cilla

Shelley Point Beach Cottage
Rugen H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rugen H

Rustige wegbreek.

Dit was 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel en gejaag. Prentjiemooi natuurskoon en omgewing. Baie vriendelike en aangename mense, veral die sekuriteitspersoneel. Baie dankie vir 'n wonderlike en rustige tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelley Point Beach Cottage se terugvoer

Beste Rugen,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly julle het jul naweek geniet. Shelley Point is regtig spesiaal.

Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Cilla Neill (Besprekings)

Shelley Point Beach Cottage
Alonzo A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alonzo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige wegbreeknaweek.

Baie nice rustige omgewing vir as jy will wegbreek van die haas van elke dag lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Aangename verblyf.

Die huis is baie netjies gewees aan die binnekant, met 'n hele paar onverwagte ekstras. Al die ekstras sal lekker wees as jy vir 'n lang periode daar gaan bly. Ons was slegs daar vir 'n naweek. Al wat ek wel sal verander is om 'n pakket van DStv in te sit. Ek was nou glad nie beïndruk met Openview satelliet-TV nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelley Point Beach Cottage se terugvoer

Beste Hennie

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons gaste kom meestal net vir 'n naweek om te rus by ons plekkie staan meestal oop deur die week. Die mense geniet die staproetes, die wonderlike oop strande en die braai area buite baie. Verder hoef hulle nie op te ruim nadat hulle uit is nie. Ons stuur skoonmakers in om alles weer reg te ruk. Ons prys is baie billik. Meer mense het ons gevra vir internet. Ons sal dus eerder internet installeer teen die einde van die jaar.

Vriendelike groete,
Cilla Neill (besprekings)

Shelley Point Beach Cottage
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-keeromstraat 14, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUgIML4F3KtqdGvFAbnwtXFdBXWJ6TFYSkfnBxtTE4Po8YvoVxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 14 Town House Close Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.704872030182 17.9693864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem