Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley Point on Sea

Royal Suite
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Royal Suite-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die badkamers het verhitte handdoekrelings. Linne en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar. 'n Warm- en kouewaterstort is ook buite beskikbaar. Die kamer het 'n skuifdeur wat na 'n privaat stoep met 'n see-uitsig lei. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi, 'n kluis vir waardevolle items en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof en elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, potte en panne, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Etes kan in die eetarea op die stoep geniet word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook word nie in die woonstel toegelaat nie.
- Geen besoekers word toegelaat nie.
- Harde musiek, geraas of partytjies is verbode. Gaste mag ook nie besoekers kry nie.
- Die woonstel moet asb met uitklok in dieselfde toestand agtergelaat word soos gaste dit ontvang het. As die skottelgoed nie gewas is nie, sal die deposito verloor en gebruik word.
- Enige breekware wat beskadig is sal van die terugbetaalbare deposito afgetrek word (R250). R500 sal vir skoonmaakdienste gebruik word.
- Die eienaars woon saam met hul kat en klein hond op die perseel en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie,
- Let asb. dat dele van die instansie via trappe bereik word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Imperial Suite
Vanaf
Vanaf R3 950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Imperial Suite-kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die badkamers het verhitte handdoekrelings. Linne en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar. 'n Warm- en kouewaterstort is ook buite beskikbaar. Die kamer het 'n skuifdeur wat na 'n privaat stoep met 'n see-uitsig lei. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi, 'n kluis vir waardevolle items en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof en elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, potte en panne, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Etes kan in die eetarea op die stoep geniet word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook word nie in die woonstel toegelaat nie.
- Geen besoekers word toegelaat nie.
- Harde musiek, geraas of partytjies is verbode. Gaste mag ook nie besoekers kry nie.
- Die woonstel moet asb met uitklok in dieselfde toestand agtergelaat word soos gaste dit ontvang het. As die skottelgoed nie gewas is nie, sal die deposito verloor en gebruik word.
- Enige breekware wat beskadig is sal van die terugbetaalbare deposito afgetrek word (R250). R500 sal vir skoonmaakdienste gebruik word.
- Die eienaars woon saam met hul kat en klein hond op die perseel en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie,
- Let asb. dat dele van die instansie via trappe bereik word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 58, Shelley Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA770582de2489ae2451d18b0dca5b590ce932ce5f9fff8f714714e72b79657e2c3d7c55cccd95dc95d304c8ae8df4611fe130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 58 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.701950413297 17.967910347561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem