Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley Point on Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Shelley Point on Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek. Kort niks.

Kon geen fout vind nie, perfek en alles werk. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply bliss.

'n Luukse en mooi blyplek net 'n klipgooi van die see. Ongelooflike uitsig op die see. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het selfs loadshedding vrygespring. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelley Point on Sea se terugvoer

Dankie Eben. Julle is altyd welkom.

Shelley Point on Sea
Jorette W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik lekker en perfekte akkommodasie.

Jy kan nie vir beter akkommodasie vra nie. 'n Besliste 10 uit 10. Uitsig 'n wow. Estelle is die perfekte gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice J
Saam met vriende

5 ster.

Uitstekend. Fantastiese uitsig. Ongelooflike gasvryheid. Ons kom verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shelley Point on Sea is 'n juweel van 'n gastehuis. Die see uitsig vanaf die stoep is prentjie mooi.

Estelle is 'n fenominale gasvrou. Wanneer jy as gas met soveel styl en omgee behandel word, wys dit op die gasvrou se toegewydheid en passie om 'n wonderbaarlike ondervinding te skep vir jou as gas. Die eenheid is pragtig versier met baie gemaklike beddens en die mooiste badkamer met stort en bad. Die netjieste gastehuis waar ons nog tuisgegaan het. Ons sal vir seker terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yaser Y - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaser Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location and property.

The property is perfectly located and very well designed. The owner is very gracious and caring. Honestly, it is hard for us to recall places at a comparable level, we will come back to this specific property when we come back to St. Helena.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most wonderful stay - the hosts were fantastic, friendly and caring. One of the best places we have stayed at - will definitely be back.

St Helena very beautiful, felt safe at all times, relaxing part of South Africa. Hotel was wonderful to visit. The area has been places to view and experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely relaxing time, with stunning views and excellent host! Will definitely be returning there in the future!

A beautiful home where you can fall asleep to the sounds of the sea!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n juweel langs die kus en om te kom rus!

Estelle is 'n baie oulike vrou en het ons gereeld gehelp met ons vrae en ook ons hulpvaardig gewees asook 'n later checkout gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deandi B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend toegerus, pragtige verblyf en uitsig en geen moeite word ontsien om verblyf so aangenaam moontlik te maak nie. Hoogs aanbeveel!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamare W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Shelley Point on Sea is werklik 'n pragtige plek met 'n uitsonderlike see-uitsig. Dit is in die baie veilige Shelley Point-sekuriteitskompleks geleë wat ook toegang bied tot uitstekende restaurante en 'n spa. Die woonstel is ten volle toegerus met absoluut alles wat 'n mens moontlik kan benodig. Dit is luuks, netjies en baie gemaklik. Ons sal dit beslis aanbeveel vir elkeen wat in gemak wil gaan rus met 'n asembenewende see-uitsig. Estelle is 'n baie goeie gasvrou wat haar huurders se privaatheid respekteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V
Gesin met tieners

Beautiful location, excellent apartment.

The apartment exceeded our wildest expectations, with all the necessary utensils and more and the view from our rooms was absolutely breathtaking. I'll definitely recommend the place to all my friends and family. Thank you Estelle for all your friendly and kind assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic with one of the best locations on the West Coast.

The venue really spoils you and we were treated with a very special whale sighting. Estelle is a wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Besigheidsreis

Wonderlik!

Net die beste plek om weg te breek en kreatief te dink. Die diens was topklas. Sal die plek beslis aanbeveel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 58, Shelley Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA770582de2489ae2451d18b0dca5b590ce932ce5f9fff8f714714e72b79657e2c3d7c55cccd95dc95d304c8ae8df4611fe130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 58 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.701950413297 17.967910347561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem