Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley Point on Sea

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Royal Suite
Selfsorg
Imperial Suite
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook word nie in die woonstel toegelaat nie.
- Geen besoekers word toegelaat nie.
- Harde musiek, geraas of partytjies is verbode. Gaste mag ook nie besoekers kry nie.
- Die woonstel moet asb met uitklok in dieselfde toestand agtergelaat word soos gaste dit ontvang het. As die skottelgoed nie gewas is nie, sal die deposito verloor en gebruik word.
- Enige breekware wat beskadig is sal van die terugbetaalbare deposito afgetrek word (R250). R500 sal vir skoonmaakdienste gebruik word.
- Die eienaars woon saam met hul kat en klein hond op die perseel en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie,
- Let asb. dat dele van die instansie via trappe bereik word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 58, Shelley Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA770582de2489ae2451d18b0dca5b590ce932ce5f9fff8f714714e72b79657e2c3d7c55cccd95dc95d304c8ae8df4611fe130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 58 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.701950413297 17.967910347561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem