We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Shelley's Sleepover 2

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2023 tot 13 Des 2023.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, , 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R725 R653 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shelley's Sleepover 2 is in 'n stil en vriendelike woonbuurt en bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede wat elk 'n mooi tuin-uitsig het en nog 'n kamer met 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke eenheid is selfsorg en geskik vir 2 tot 4 gaste. Gaste moet asb. navraag doen as daar ekstra gaste is. Die Shumba, Mbizi en Aloe eenhede het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en van die eenhede het 'n slaapbank of enkelbeddens vir kinders. Die Tranquility-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamers het elk 'n stort of 'n stort-oor-bad en 'n wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die Shumba, Mbizi en Aloe eenhede se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond-stoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike bomabraai-area en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Plonspoel is beskikbaar. WiFi is in al die eenhede beskikbaar.

Shelley's Sleepover 2 is naby Pilanesberg Nasionale Park en die Manyane-hek is net 7 km ver. Kwa-Maritane is net 18 km ver en die Bakubung-hek is net 35 km ver. Sun City Resort is 20 km van die eenheid af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Shelley's Sleepover 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kwena-rylaan, Mogwase, , 0314, Noordwes
  • Gaste dink Shelley's Sleepover 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R725
R725 R653
per nag (plek vir 2)
Vanaf R725
R725 R653
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, , 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fffde4c4b042f356c1058e5e3bc13a5d0a3c5cc6cbb41e7ca5d80d8def4f41dd90216592265922f5e7005a7093ab80cb6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R653 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Kwena Drive Mogwase 0314 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.271422103606 27.211527717999