Shells on the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shells on the Beach is reg langs die see in die kusdorpie Kini Bay in Port Elizabeth. Die eenhede is in 'n rustige tuin met Kini Bay se rotsagtige skulpiesstrand op jou drumpel.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede: Shell on the Beach, On the Beach en The Jewel wat in totaal slaapplek bied vir 8 gaste. The Shell is 'n oopplan-enkelwoonstel vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer, kombuisie, leefarea en 'n groot balkon met 'n beskutte braai-area. On the Beach het 2 en suite-kamer, 'n sitkamer, 'n klein kantoor-area en 'n eetkamer met 'n kombuis wat met 'n oond, stoof en yskas toegerus is. Die woonstel het 'n volle see-uitsig. The Jewel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n rolstoel-vriendelike badkamer, sitarea en 'n groot stoep.

Op die perseel is daar 'n braaiarea, WiFi, veilige parkeerplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die area sluit visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shells On The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false