Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shells on the Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Shells on the Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met klein kinders

Besigheidsrit na PE as gesin met 'n troeteldier.

Ten spyte van die onplesierige weer was ons tydjie by Shells on the Beach definitief waarde vir geld. Rustige en pragtige omgewing. Diere- en kindervriendelik. Modern en netjies. Ons sal dit vir seker aanbeveel, wel een aanbeveling alhoewel dit ons kuier nie vreeslik beïnvloed het nie sou dit baie aangenaam gewees het om 'n afdak op die stoep te hê wat ons kon beskut teen die reën. Verder waardeer ons die vinnige terugvoering rondom beskikbaarheid en die goeie gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlik, sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b1e123d2cca182bac5a78c14f8953c7e27f38e5e2e168e27601faca48b8e39cd3a2368b008d15331a00728ba616a13e4e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 55 Seaway Drive Kini Bay 6007 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019243929637 25.373358971793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem