Margate Akkommodasie by Shelly Beach Lodge | LekkeSlaap
+69
+69

Shelly Beach Lodge

  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siege-straat 700, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shelly Beach Lodge is 8 km noord van Margate geleë, teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die lodge is ongeveer 500 m van Shelly Centre af, waar jy 'n groot verskeidenheid winkels en restaurante sal vind.

Shelly Beach Lodge bied kamers met dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Al die kamers het lugversorging en en suite-badkamers. Elke kamer beskik oor 'n TV met DStv, 'n horlosieradio, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige van die kamers het 'n balkon. Die kamers word daagliks skoongemaak. Gratis onbeperkte WiFi.

'n Heerlike Engelse ontbyt word op die dek bedien, terwyl gaste die vars lug kan geniet en die uitsigte bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Parkeerplek word voorsien.

Gaste kan al die prag van Shelly Beach Lodge kom ervaar, saam met die tradisionele kultuur, die eksotiese disse, uitstekende uitsigte van die sonsondergange en die fantastiese gasvryheid wat ons bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Shelly Beach Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Siege-straat 700, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shelly Beach Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siege-straat 700, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfB8S1JzPMDcyBKAw12QdZG9TvRBNncscGe842L5VQ2AvYVqFYq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 700 Siege Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.80610454765 30.409670770168
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za