Shellystrand Vakansie Eenheid
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die eenheid is ’n gerieflike dupleks wat slaapplek aan 6 gaste bied en word omring deur palmbome.
Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die kamers maak gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddnes. Een van die badkamers het ’n stort, en die ander een het ’n bad. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n etenstafel. Die sitarea het ’n TV met DStv-premium.
Die leefarea lei na ’n stoep met braaigeriewe. Daar is ’n buitestort in die binnehof en parkeerplek in die motorhuis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Ongelukkig word motorfietse nie binne die kompleks toegelaat nie.
Hierdie eenheid is naby swemstrande en het direkte toegang tot ’n lekker stil strandgebied reg voor die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Shellystrand Vakansie Eenheid sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shellystrand Vakansie Eenheid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom