Ramsgate Beach Akkommodasie by Shemara | LekkeSlaap
+14

Shemara

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Henry-weg, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Shemara is in Ramsgate geleë en bied 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat gemeubileer is. Dit bied slaapplek vir 8 gaste en is net 80 m van die strand af.

Die woonstel het gedeeltelike see-uitsigte, 3 slaapkamers en 'n privaat gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 1 parkeerplek in ’n toesluitmotorhuis en veilige parkeerplek reg voor die woonstel.

Die gerieflike kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, kookgerei en 'n wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV en DStv ontspan. 'n Ander TV met volle DStv is ook in die hoofslaapkamer beskikbaar.

Shemara is stapafstand van verskeie restaurante en kroeë af. Daar is besienswaardighede soos gholfbane, winkelsentrums, wandelroetes, Butterfly Valley of Bellevue Park in die area. 'n Pendeldiens is in en om Margate beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Shemara sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Shemara
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Henry-weg, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shemara het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
per nag (plek vir 8)
Vanaf R575
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Henry-weg, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4M2M0NzUwLTc5N2ItNDBmYi05MTVkLWY0YjFjZDZiZTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Henry Road Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.891064555189 30.348197142992
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za