Shenindor B&B and Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shenindor is 'n lieflike plattelandse gastehuis op 1,6 hektaar in die heuwels net buite Hillcrest. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die Assagay-vallei. 'n Inheemse tuin met 'n ryk voëllewe, omring die huis en dit skep 'n plattelandse atmosfeer.

Shenindor bied 'n keuse tussen B&B of selfsorg-verblyf. Al die kamers bied komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n verwarmer, waaier en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Shenindor het 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Wasgoeddienste is beskikbaar. Die verhitte swembad is daar vir alle gaste om te geniet. Daar is veilige parkeerplek en 2 motorafdakke.

Braaigeriewe is beskikbaar vir die selfsorg-eenhede. Ontbyt word op die patio wat oor die vallei kyk, bedien. Dit is onderhewig aan die weersomstandighede.

Dit is nie 'n plattelandse huis sonder diere nie - verwag 'n vriendelike verwelkoming en baie liefde van die labradors af. Shenindor is troeteldiervriendelik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shenindor B&B And Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za