Leisure Crest Akkommodasie by Shepstone Villa | LekkeSlaap
+14
+14

Shepstone Villa

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 360 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullet-rylaan, Leisure Bay , 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shepstone Villa is in Leisure Bay geleë, aan die laer suidkus van KwaZulu-Natal en skuil tussen die warm Indiese Oseaan en die heuwels van die streek. Die area bied 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en voetslaanroetes wat dit 'n uitsonderlike vakansiebestemming maak.

Dié huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die oorblywende 4 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. 'n Slaapbank is beskikbaar vir 2 kinders. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Gaste het volle toegang tot die perseel, insluitend die swembadarea, tuinwandelpaadjies, mere en nabye strande. Om die strand te bereik, moet gaste die tuinwandelpaadjie voor die huis volg en deur die perseel stap tot die hek wat na die strand lei. Die naaste strand is Kidds Beach en aan die regterkant is Peter Pan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Shepstone Villa
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mullet-rylaan, Leisure Bay , 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shepstone Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullet-rylaan, Leisure Bay , 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV10VMMR310K9X9D4ZUoK9CcK6Y2ihD0wnO8bMSG6AGo7HMbynp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 360  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Mullet Drive Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -31.017749599075 30.241961080732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za