Sherwood Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Sleutels kan met vertrek in die kamer gelos word.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Rapporteer enige skade.
Geen harde musiek nie.
Geen geraas ná 21:00.
Hou asb. waardevolle items veilig.
Die eienaar is nie aanspreeklik vir enige skade, verlies van persoonlike items, voertuie of persoonlike beserings nie.
Kinders onder die ouderdom van 12 moet nie sonder toesig gelaat word nie.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir die koste van herstelwerk of vervanging wat voortspruit uit enige skade of verlies aan die eenheid of die inhoud daarvan.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar nie binne die eenheid nie.
Een medium-grootte hondehok is beskikbaar. Troeteldierbeddegoed word nie voorsien nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Amatola Street, Sherwood, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang