Sherwood Cottage
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Amatola Street, Sherwood, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sherwood Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, wat 'n bekoorlike woonstel met al die geriewe van die huis en meer bied.
Hierdie bekoorlike woonstel bied slaapplek vir tot 3 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 'n oopplan-slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 2 dubbelbeddens. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-ministoof en oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die gerief van 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n verwarmer en 'n waaier geniet.
Buite het gaste toegang tot 'n ingeboude braai en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Amatola Street, Sherwood, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap
- Gaste dink Sherwood Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Amatola Street, Sherwood, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang