Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sherwood's Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Sherwood's Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elsabe B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar kort aandag.

Pragtige omgewing en heerlike ontbyt met goeie koffie en vars rou heuning! Vusi was vriendelik en behulpsaam. Hy is 'n ster! Skoon wit linne, handdoeke en badkamer. Ons was die enigste gaste (sover ons kon agterkom) en het bespreek vir aandete. Dit sou veel geriefliker gewees het om dit in die eetkamer te geniet as op ons skote in die kamer. Die melktert en koek vir nagereg was oud en 'af'. Die gestoffeerde stoele in die kamer kort 'n goeie was, die hout loopareas buite is oud en stukkend. Die parkeerareas het nie meer skadunette op nie en die visdam is leeg en verwaarloos. Die bestuurder was beleefd, maar nie besonder vriendelik nie. Hierdie plek kan vyfster-akkommodasie word met bietjie restourasie en 'n strenger oog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Good day,

Thank you for taking the time to write a review - we value our guests opinions ,as it assists in the improvement of our country house .
We had a quietish weekend , but fortunately you were not the only guests staying.
We have two ways in which we serve dinner , either in the dining room or as room service - this is the guests option to what they prefer.
We apologies for the melktert and carrot cake being off - it definately was not old , as it was delivered the previous day - thank you for taking note we will look into what happened.
As for the garden areas we are busy with resorations - car ports have been taken down to wash and repair , the Khoi fish pond has been restored as it had a serious leak and needed to be emptied completely, the Khoi fish were re-located to enable the repair work to be done..
We apologize for the above , but assure you that it has been looked at carefully and restorations are being done.
The honey from our avocado orchards is a fresh treat , glad we could share it with you.

We are happy you enjoyed your stay and would like to welcome you back on your next trip.
Kind Regards
Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Anita D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Gesin met tieners

Prentjiemooi, vriendelike ontvangs.

Kamer smaakvol gemeubileer. Ontbyt voortreflik. Vriendelik en behulpsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests. We are pleased to hear that you enjoyed your stay and would like to welcome you back on your next stay . Regards, Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Melinda D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D
Enkelreisiger

Lovely stay - too short.

Breakfast was pleasant. View fantastic. Staff friendly. Thanks for the help as I had a flat tire in the morning. They helped with everything. So grateful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests. We are pleased to hear that you enjoyed your stay and would like to welcome you back on your next stay . Regards, Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Wynand B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Pragtige uitsig, baie gasvry en lekker ontbyt. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests. We would like to welcome you back on your next stay. Regards, Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Neels G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie mooi en skoon. Hulle het baie moeite gedoen om vir ons 'n heerlike ontbyt in te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests. So glad you enjoyed your packed breakfast - it is the most important meal of the day.
We would like to welcome you back on your next stay.
Regards, Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Stafford M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M
Besigheidsreis

Peaceful.

Wow! What a lovely and quiet place, slept well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review.
Only 10 minutes from the busy center of Tzaneen , one would never believe the tranquility one finds at Sherwood's.
We are pleased that you enjoyed your stay and welcome you back on your next visit to Tzaneen.

Regards
The Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Eugene R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R
Besigheidsreis

Wow wow wow.

Diens was fantasties, beslis die moeite werd om by Sherwood the oornag of selfs 'n vakasie daarvan te maak. Kamers is meer as groot genoeg en die uitsig op die berge is net wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests. We are pleased to hear that you enjoyed your stay and would like to welcome you back on your next stay . Regards, Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Bernise S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Die kamers is pragtig, die tuine is mooi groen en instandgehou. Die personeel is vriendelik en netjies, en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Good day Bernise,

Thank you for taking the time to write a review . We value your feedback and make use of it in order to better our service to our clients. We are pleased to hear that you enjoyed your stay at Sherwood's and welcome you back on your next trip to our beautiful Agatha mountain.

Regards,
Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Lourens V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Besigheidsreis

Friendly staff, amazing views and awesome host making sure you are looked after.

Quiet surroundings and views. I would definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests. We are pleased to hear that you enjoyed your stay and would like to welcome you back on your next stay .
Regards,
Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Pieter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met persoonlike kontak van eienaar. Kos uit boonste rakke en baie netjies.

Het Tzaneen, Sherwood en omgewing baie geniet. Moet net langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests. We are pleased to hear that you enjoyed your stay and would like to welcome you back on your next stay . Regards,
Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Trevor K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor K
Gesin met tieners

Great stay, very good facilities. Superb service.

Sherwood is rated a 4 star establishment. It delivers on every star. With all the amenities, facilities and hospitality associated with the best. Neat, clean crips linen and a country home feel. Breakfast was included in the package, a good wholesome English breakfast. I was seriously impressed with the COVID-19 protocols surrounding breakfast buffet. Rooms are spacious and the gardens big with spectacular scenery. Access to and from Sherwood is good, roads through the mountains and forests/plantations a good and comfortable drive (minus a few potholes). The only down side was our room (twin room) did not have a door or curtain to the bathroom, so no privacy. Wi-Fi is available from the house - as to cellphone reception, little to none.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your feedback is of value to us to improve our service to all our guests.
We are pleased to hear that you enjoyed your stay and would like to welcome you back on your next stay .

Regards,
Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Trix O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix O

Dit was 'n aangename ervaring. Die ligging is besonders. Ons het ook die ontbyt geniet.

Sherwood Country House is beslis aan te bevele. Die ape is ongelukkig lastig en mens moet maar op jou hoede wees vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. We are pleased that you enjoyed your stay .
Oh my, cheeky monkeys! They seem to feel right at home at Sherwood's.
Regards,
Sherwood's Team

Sherwood's Country House
Stephan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Enkelreisiger

Baie lekker, rustige atmosfeer en omgewing. Puik en professionele diens deur vriendelike en hulpvaardige personeel.

'n Rustige plek om te ontspan. Heerlike aandete en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Grateful to hear you enjoyed your stay.
Thank you for your feedback.
You are welcome to visit us on your next trip to Tzaneen.

Sherwood's Country House
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Enkelreisiger

Stilte, groen uitsigte en styl.

Met 'n goeie ontbyt ingesluit was my kort oornagverblyf als wat ek wou hê vir 'n redelike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. You are welcome to visit us again and thank you so much for your feedback.
Regards,
From all of us at Sherwood's

Sherwood's Country House
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joao D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joao D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome find, really liked the décor and setting.

We quite enjoyed our overnight stay. The location has breathtaking views. Our room, setting and decoration were more than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. You are welcome to visit us again and thank you so much for your feedback.
Regards,
From all of us at Sherwood's

Sherwood's Country House
Tony H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony H
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie mooi plek, ontbyt was baie goed. Baie lekker gebly vir 2 aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Dear Tony,

It is fantastic to hear you enjoyed our breakfast and your stay. Please visit again on your next stay in Tzaneen.

Regards from all of us at Sherwood's Country House.

Sherwood's Country House
Johann P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie waarde vir geld bespreking en die eienaars en personeel was ongelooflik.

Dit was 'n plesier om by Sherwood's Country House te kon kuier en die diens was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Good day,
We are pleased you enjoyed your stay. Please come back and visit again when in Tzaneen.
Regards from all of us at Sherwood's Country House

Sherwood's Country House
Ed V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon.

Pragtig op rif. Die begroeiing lyk soos Indonesië, so ook die huis en stoep. Asembenemend. Die eienaar, staf en kamers is alles reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B

Pragtig.

Na al die pragtige plekke wat ons gesien het, wat was die hoogtepunt? Sam se ontbyt. Baie dankie dat julle ons vakansie so spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, Karina. We welcome you back when you visit our area again.
Thank you for your feedback.
Regards,
Daniela

Sherwood's Country House
Samantha J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n pragtige plek met vriendelike diens.

Ons het dit regtig geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sherwood's Country House se terugvoer

Hi Samantha,
Thank you for your review.
I am glad that you enjoyed your stay and would like to welcome you back again in the future.
Thank you for visiting our beautiful area and staying with us.
Warm regards,
Daniela

Sherwood's Country House
Eliza M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eliza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag!

Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Gesin met tieners

'n Pragtige omgewing met lekker kaggelvuur!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maren W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maren W
Saam met vriende

I have travelled the world but only once have I stayed in such a fantastic accommodation.

I have travelled the world but only once have I stayed in such a fantastic accommodation. Every detail in the spacious and cosy rooms is "made with the heart". Every detail of the service is perfect. Food is fantastic.We had the most wonderful time, and I will for sure come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Brian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very poor value for money.

Smelly, damp room. Inflexible service. Very poor value for what we paid. Not recommended in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie goeie waarde vir geld! Pragtige eenhede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met vriende

Wonderful stay at Sherwood's

Sherwood's is a lovely country guest house with fantastic views. It's not ideal for the very old or wheel-chair bound as it is quite stoney and hilly, but my parents enjoyed themselves very much indeed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobias V - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top spot

Sherwood has a lovely old world charm, surrounded by mountains. It felt like we had our own private garden. The place is well run by Derrick & Daniela who are both hospitable and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie S - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie S
Gesin met klein kinders

Very cosy and the hosts were very friendly

We enjoyed the stay. The house was very cosy the linen and rooms very clean. The children enjoyed playing in the lounge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNWIxMGE3LWYxOTctNDRiOC05OGM3LTZjNjU1YWFmY2ZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 28 Pigeonhole, Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.921541624343 30.132149802579