Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheva

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sheva bied gerieflike oornagverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Kleinmond. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand en besienswaardighede in die area.

Dié eenslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping en word via 'n stel trappe bereik. Die slaapkamer het 'n uitsig op die berg en het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer is apart en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV.

Buite sal gaste 'n knus balkon met 'n buite-eetarea vind. Daar is privaat braaigeriewe op die onderste verdieping.

Slaapplek

’n Bespreking by Sheva sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sheva
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sheva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb228ef8d57707dfd1f5a81a54d835b6401ce4e50029b19f100af8db90731a83b5167bf5e3439991ec74ca6aaf1bb9e9a67bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 54 5th Avenue 7 Mondche 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.340643484496 19.030447246255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem