Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shick Shack

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 153

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Shick Shack
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Paul M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Saam met vriende

Pragtig en rustig.

Dis 'n lekker blyplek met 'n asemrowende uitsig uit al die leefvertrekke. Eersterivier strand is baie afgeleë, so dit is ideaal as jy wil wegbreek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiffany B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany B
Gesin met klein kinders

Panoramic views. Beautiful house. Quiet. Not pet-friendly.

Surrounded by wilderness and forest, so lots of creepy crawlies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M

Stunning! Magnificent, unblocked views of the coves and ocean.

Shick Shack is well designed and well equipped, with a dishwasher and wifi too! The sound of the sea reminds you of how close you are to the rocks and beach - less than a 5-minute walk to swim in a cove. Great for relaxing and entertaining. Cannot think of any negatives!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Gesin met tieners

Fantastied.

Lekker familietyd en rustige atmosfeer vir enige familie en uitsig was baie mooi, asook familie tyd saam te spandeer. Sal weer die geleentheid gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Robin H
Gesin met klein kinders

Not very well maintained.

Our stay at Shick Shack was pleasant, but not sure we will be coming back anytime soon. The location and proximity to the ocean is ideal and the beds are very comfortable, but that’s where it stopped for us. The place is rather run-down and has a lot of rust throughout. Most of the sea-facing locks are rusted which makes them difficult to open/close, lock and unlock. The main stacking doors to the terrace are so rusted that they have come off their hinges completely.   As a result they needed to be opened by an adult each time to avoid the kids being injured if they happened to come off. Thankfully they didn't. The sliding door lock downstairs in the left bedroom is so rusted that it can’t be locked.   As a result we couldn't put the kids in there as someone could have come in at any time. Not too safe. The water pressure and showers were really great, but we were rather put off by the heavily mouldy shower heads in both upstairs showers. The lounge light switch is faulty and did not always turn on. When they did come on, a somewhat concerning cracking sound came from the inside of the switch. Whilst there was a wifi code, the wifi did not work. The instructions say that if we wanted to watch TV that we would bring our own decoder. Which we did because we wanted to watch the SA vs NZ rugby game. But there is no TV in the house so I'm not sure where they intended for us to plug the decoder into. Very disappointing and we had to make other plans to go out to catch the game. The carpet in the main bedroom appears to have been soiled by (what I can only suspect is) a small dog, and not cleaned very well. Obvious brown stains on the gray carpets. We certainly appreciate that a home like this is difficult to maintain, however, we get the sense that it is not being taken care of and being left to decay as time goes by. I do think this can all be fixed if the owners put some love into what I am sure was once a really beautiful, well-loved home. 3/10 I’m afraid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharleen P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen P

Beautiful views, and very relaxing.

Had a wonderful time, didn't want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelmari B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmari B
Gesin met tieners

Stukkie hemel op aarde.

Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde. Gerieflik met alles wat mens nodig het. Nie 'n groot swemstrand nie, so hierdie is meer 'n rus vir die siel tipe plek. Daar is wel 'n paar plekkies waar mens toegang tot die strandjies kry. Ongelooflike mooi uitsig. Ons sal definitief weer gaan. So 'n lekker plaasgevoel. Al negatief was dat die skoonmaker 'n uur en 'n half voor uitkloktyd voor die deur gestaan het om skoon te maak want daar was nuwe gaste op pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig. Uitstekend toegerus. Baie skoon gerieflike eenheid. Geen TV. Geen ditekte strandtoegang vanaf huis. 10 km-grondpad om by Shick Shack uit te kom.

Het baie gerieflik gebly. Mooiste uitsig oor die see. Baie rustig hier. Ongelukkig was die strand se sand weggespoel toe ons daar was, maar kan in elk geval nie direk voor die huis af stap strand toe nie. Dis nogal ver van Stormsrivier af. Slegs 'n basiese padstal vir kosvoorraad 10 km uit op grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld

Baie skoon en netjies. Geen TV - nie dat dit ons gepla het nie. Braai-area agter die huisie aan die pad se kant. Skitterend ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Gesin met klein kinders

Lekker kuierhuis met die beste uitsig.

Baie lekker gebly. Warm gesellige huis en diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcha C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcha C

Heerlike naweek.

Pragtige uitsig, baie gerieflike huis en beddens, gemaklik. Geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met vriende

Pragtige groot huis met fyner detail teenwoordig - beslis n besoek werd!

Baie ruim woning met lieflike see uitsigte van orals in die huis and van al die kamers. Alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike wegbreek is daar. 'n Baie netjiese woning waar goeie memoriies gemaak word. Sal besis weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jopie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie P

Hemels lekker.

Huis is baie goed toegerus en ruim. En suite se wasbak het so bietjie gesukkel om water te laat uitloop en die skottelgeodmasjien kan nie toegaan nie. Deure se skarniere en slotte is geroes, en lyk of dit een van die dae probleme sal gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V
Saam met vriende

Ideale, rustige wegbreek.

Dit is werklik presies wat die naam sê: 'n Shick Shack. Ons is gevra om handdoeke en skoonmaakmiddels saam te neem, maar alles was voorsien. Daar is egter geen TV alhoewel webwerf sê jy kan eie dekodeerder saamneem. Die uitsig is fantasties en maak beslis die besoek die moeite werd. Daar is verskeie strandjies baie naby waar jy rustig op sand of rotse kan sit en na die branders staar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Gesin met klein kinders

Wonderlik fantasties!

Was baie gerieflik alles was daar wat ek nodig gehad het met kinders, kinders kon lekker alleen af gaan strand toe en nog steeds kon ek hul sien vanaf die balkon. Baie rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Gesin met tieners

Pragtige plek groot ruimte en rustige atmosfeer.

Shick Shack woning is pragtig gemeubileer, rustige strandhuis atmosfeer. Groot ruimte en gesellige dek en woonarea. Lekker wegbreek vir 'n naweek. Sal definitief die plekkie aanbeveel aan my vriende en familie en definitief weer daar gaan bly. Ons het my ma saam geneem vir 'n lekker naweek weg van ons besige lewens, sal definitief weer gaan en die keer saam met ons huisvriende met genoeg blyplek vir twee gesinne, ons het net die boonste vlak gebruik toe ons gegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig!

Ongelooflike uitsig, huis het alles wat jy nodig het. Steil trappe binne in die huis, nie ideaal vir kleiner kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond Ter Linden M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond Ter Linden M

Just beautiful/

After travelling South Africa from Cape Town all the way to Addo for about 10 days, we decided to spend a few days of relaxation at Shick Shack. All we can say is that is was the perfect venue for a few days of mindful wellness. Fortunately the weather was beautiful too, which just gave it everything it needed to be happy. If you are in for a few days of relaxation and you like great views of the ocean, big waves, rocks and whales "dancing" in the ocean it is thee perfect place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf20a07eedfd79bd67f3e73ef1fd872f88914eb1d83d41dc7919b70753d59c2cb6dd1de2d13b78576498647a806a380777a01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.073370461228 24.226789656414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem