+22

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Geen lawaai word toegelaat op die perseel nie.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige skade of breekskade wat gedurende hul verblyf plaasvind.
’n Boete sal gehef word as die aantal gaste wat op die perseel bly die aantal gaste waarvoor daar bespreek is, oorskry.
Die perseel moet in dieselfde kondisie gelaat word as waarin dit gekry is. Alle eetgerei en breekware moet gewas word en vullis moet in die drom wees.
Sou die huis in ’n vuil toestand gelaat word, sal ’n addisionele fooi gehef word.

Bring asb. jou eie bad- en -swemhanddoeke, toiletware (insluitend toiletpapier), skoonmaakmiddele, vullissakke, houtskool en hout.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf20a07eedfd79bd67f3e73ef1fd872f88914eb1d83d41dc7919b70753d59c2cb6dd1de2d13b78576498647a806a380777a01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.073370461228 24.226789656414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang