Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Plaland 9, Modjadjiskloof, 0835, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R563 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shidila Lodge is 'n bekoorlike lodge en veelsydige funksie-venue wat in Modjadjiskloof geleë is en gerieflike oornagverblyf aan gaste bied. Dit is die ideale keuse vir dié wat na veblyf en 'n venue vir verskeie funksies soos troues, verjaardae, konserte ens. soek.
Verblyf is beskikbaar is 8 Standaardkamers, 12 Superieure Kamers en 'n Gastehuis. Die Gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste terwyl die Standaard- en Superieure Kamers elk slaapplek vir 2 gaste het. Die. kamers het koninggrootte-beddens en die badkamers het 'n bad en 'n stort of slegs 'n bad, of slegs 'n stort.
Elke Superieure Kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Gastehuis het 'n ruim kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge het sitplek vir 270 gaste tydens funksies. Gaste kan 'n gemeenskaplike braai-area en verskeie gemeenskaplike swembaddens geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Sweeds
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Plaas Plaland 9, Modjadjiskloof, 0835, Limpopo
Sien meer verblyf in Vallei van die Olifante Limpopo
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Plaland 9, Modjadjiskloof, 0835, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom