Shilo Beach Home
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bauhiniastraat 26, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie bekoorlike selfsorghuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en bied rustige verblyf binne stapafstand van die strand in Kleinkrantz.
Hierdie sonkrag-aangedrewe huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix.
Die leefarea lei na die sonkamer met sitplek en verder na die dek vanwaar gaste dolfyne kan gewaar en braai.
Slaapplek
’n Bespreking by Shilo Beach Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Bauhiniastraat 26, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kleinkrantz Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bauhiniastraat 26, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom