LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hazyview Bogarts Valley | LekkeSlaap
+23

Hazyview Bogarts Valley

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Nov 2020 tot 20 Des 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, 42 Robusta-rylaan, Shiloh Coffee and Lifestyle Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 R3 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hazyview Bogarts Valley is in 'n sekuriteitskompleks net 10 km van Hazyview af. Dié meer as 400 ha grootte landgoed spog met 'n verskeidenheid wild en is ‘n kwartier se ry van die Krugerwildtuin af.

Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdiepinghuis met ’n panoramiese uitsig, ’n unieke swembad op die dek en is geskik vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. 'n Gastetoilet is op die dek naby die swembad geleë.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n TV, sitkamerstel en 'n etenstafel met plek vir 8 en lei na die dek. Die huis het 'n swembad op die dek met 'n unieke uitsig oor die asemrowende omgewing, Ingeboude braai en veilige parkeerplek. Daar is ’n lapa met ’n bosbraai.

’n Kontinentale ontbyt of ligte kospakkies is beskikbaar teen teen ’n ekstra koste. ’n Bosveld-braai kan ook voorberei en bedien word. Safari’s kan gereël word en al die inligting is by ontvangs beskikbaar.

Gaste kan uitkyk vir sebras, kameelperde, bokspesies, blouwildebeeste en ander diere op die perseel. Doendinge in die area is riviervlotvaart, perdry, vierwielmotorfietsry, Zipline en gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Hazyview Bogarts Valley sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R40, 42 Robusta-rylaan, Shiloh Coffee and Lifestyle Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 500
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
was R5 500
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, 42 Robusta-rylaan, Shiloh Coffee and Lifestyle Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl79kY9bFHqWzxGK2Y6XeZXDCFwPit1FeWvzyrYtoiDsGGPxpQZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 500, nou Vanaf R3 850  per nag (plek vir 8) R40 42 Robusta Drive, Shiloh Coffee and Lifestyle Estate 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.061950158996 31.083681998381
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!