Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shindzela Safari Camp

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shindzela Tented Camp, Timbavati Privaat Natuurreservaat, 35 km vanaf Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R7 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shindzela Safari Camp is 'n tentkamp wat nie omhein is nie, in die wêreldbekende Timbavati Privaat Wildreservaat wat deel van die Groter Krugerwildtuin vorm.

Shindzela kry sy naam van die Shangaan-woord vir 'ratel' en bied verblyf in safaritente onder grasdakstrukture wat elk 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens en muskietnette het. Elke tent het 'n en suite-badkamer wat half oop is met 'n stort, 'n spoeltoilet en 'n wasbak. Onbeperkte WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien en gaste kan gesuiwerde water by 'n masjien kry. Die tente lei na houtdekke met 'n uitsig oor die omgewing.

Shindzela het 'n oopplan-sitarea, 'n eetarea waar ontbyt en middagete bedien word, en 'n kroegarea met 'n uitsig oor die droë rivier en 'n klein watergat waar diere gedurende die warm somersdae bymekaarkom. As die weer dit toelaat, word aandete in die buite-boma bedien.

Shindzela is 'n omgewingsvriendelike kamp en maak gebruik van sonkrag en gas. Die tente het nie kragpunte nie, maar daar is 'n laaistasie in die hoofarea.

Gaste kan in die swembad afkoel, of 2 begeleide safari-aktiwiteite geniet: 'n oggendwildrit in 'n oop 4x4-voertuig of 'n oggendwandelroete, en 'n safari in die laatmiddag of vroeë aand om die wye verskeidenheid wild-, insek- en plantelewe te besigtig, asook die 350 voëlspesies in die omgewing. Krokodille en seekoeie kan ook in die damme gesien word, en gaste mag selfs 'n wilde hond te sien kry. Snags kan nagapies, muskeljaatkatte, sivetkatte, ystervarke en wilde katte ook gesien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Shindzela Safari Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 12

Ligging

  • Shindzela Tented Camp, Timbavati Privaat Natuurreservaat, 35 km vanaf Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Gaste dink Shindzela Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shindzela Tented Camp, Timbavati Privaat Natuurreservaat, 35 km vanaf Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d27ee5907d9c4ea4a9c3b4c953f49af4c0bb198bc07727e71b0bc3a4a98fec3b9c35b2b2ec91da05b8ce759e676cc96f86c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 520 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Shindzela Tented Camp Timbavati Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -24.40730817917 31.314527568817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem