Shining Rock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shining Rock gastehuis bied 'n verskeidenheid van pragtige kamers in die hartjie van Postmasburg. Dis is die ideale plek verblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Die verblyf is naby hoofroetes, winkels, restaurante en ander geriewe.

Verblyf beskik oor 8 kamers met slaapplek vir 2 gaste in elk. Daar is 4 kamers met 2 driekwartbeddens, en 4 kamers met 'n dubbelbed in elk. Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Shining Rock is naby 'n winkelsentrum en vir middagete en/of aandete is daar 'n rits restaurante naby. Shining Rock is 10 minute se ry vanaf die sakekern, wat dit ideaal maak vir 'n sakereisiger.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shining Rock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za