St. Francisbaai Akkommodasie by Ships Bell 5A | LekkeSlaap
+13

Ships Bell 5A

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ships Bell 5A is 'n stylvolle woonstel in die hartjie van Port St Francis en dit het 'n privaat balkon wat oor die marina kyk. Die ateljeewoonstel is gerieflik geleë binne stapafstand van goeie eetplekke en gesinsvriendelike restaurante.

Die smaakvol versierde ateljeewoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuis het 'n Smeg-yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die ateljeewoonstel word daagliks skoongemaak en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en daar is doendinge soos visvang, bootritte op die kanaal en perdry in die omgewing. Die woonstel is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Ships Bell 5A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 2 resensies vir Ships Bell 5A
Netheid
2.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ligging

  • Triton-laan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARvesKFhA7qaxh2OBFIDSJYmu6W8YmHivj7AKg8PUeCKiqWjgQD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1848621337 24.852494071094
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za