by Shiraz Estate Villa & Studios | LekkeSlaap
+35

Shiraz Estate Villa & Studios

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 1881, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shiraz Estate Villa & Studios bied gasteverblyf op 'n plaas in die buitewyke van Riebeek-Kasteel. Die gastehuis is naby die middedorp waar daar 'n rits besienswaardighede en eetplekke is.

Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers, 2 ateljeewoonstelle en 1 herehuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging of 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste wat die kamers bespreek deel 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is vir selfsorg, asook 'n eetarea met 'n kaggel, 'n sitarea en 'n tuin.

Die ateljeewoonstelle is apart van die hoofhuis en elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en ondervloerse verhitting. Verder spog elke ateljeewoonstel met 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n yskassie en 'n oondjie met 'n stoof.

Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n swembad en 'n konferensielokaal wat gaste kan huur vir intieme geleenthede. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Shiraz Estate Villa & Studios
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kloofstraat 1881, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shiraz Estate Villa & Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 1881, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b982ab8227c03da84a63601754b469572cdc2c72013d3b98ce28077ca82ba677c83d9acbd75e4ec0f0db27958b7891c0747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1881 Kloof Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.384674624765 18.907532136826
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem