St Lucia Estuary Akkommodasie by Shonalanga Lodge | LekkeSlaap
+13
+13

Shonalanga Lodge

Lodge
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenziestraat 35, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shonalanga Lodge is in privaat besit in die asemrowende vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia. Shonalanga Lodge word omring deur 'n reënwoud, wildernis en die warm Indiese Oseaan en dit bied gerieflike verblyf in selfsorg-eenhede.

Verblyf word aangebied in selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 2 of 6 mense. Elke eenheid het 'n kombuisie en 'n patio met 'n buitetafel en stoele. Elke eenheid beskik ook oor 'n TV met 8 kanale en dit word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens, gratis WiFi by die swembad en braaigeriewe in die lapa-area. Handdoeke word nie voorsien nie, gaste moet asseblief hul eie saambring. Seep is beskikbaar op versoek en etes kan ook voorsien word op versoek.

Gaste is welkom om te ontspan langs die swembad en die kalmte van die Afrika-bos te geniet. Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is fietse te huur. Shonalanga het 5 oop wildkyk-voertuie en die gidse is goed opgelei. Alle doendinge kan by die kantoor bespreek word en dit sluit in: bootvaarte op die St Lucia-meer, visvanguitstappies, wildritte, kultuurtoere, walviskyk, snorkel-safari's, voetslaan en seeskilpadtoere, om maar net 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Shonalanga Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • McKenziestraat 35, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shonalanga Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenziestraat 35, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMjFkZGNmLTdmNTYtNDgwMi1iYWY4LWVmNTI4MzA0NjljOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 35 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -28.373904911602 32.412339448929
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za