Ramsgate Beach Akkommodasie by Shootershill | LekkeSlaap
+16

Shootershill

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Shootershill
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Grizelda C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda C

Perfekte vakansie plek.

Baie netjies en bekostigbaar. Ons was 'n groot groep mense met 'n paar klein kindertjies. Baie naby aan 'n rustige strand. Ons het baie lekker gekuier.

Christo D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Wonderlike tyd en verblyf.

'n Baie gerieflike plek net oor die straat vanaf die strand. Pragtige see-uitsig en baie veilig. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam, en kragopwekker beskikbaar gestel met beurtkrag. Sal enige tyd teruggaan.

Riaan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik, netjies, skoon en uitstekende gasvryheid.

Baie lekker om 'n bekostigbare huis so naby aan die strand te kan kry. En sulke vriendelike gashere kry jy nie aldag nie.

Junien S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junien S

Wonderlik, welkom gevoel in pragtige huis en omgewing, eienaars is dierbaar.

Die huis is pragtig, skoon en gerieflik. Ons was 2 gesinne en het heerlik vakansie gehou met meer as genoeg ruimte. Ronel-hulle is dierbaar verby en laat mens sommer welkom voel nog voor jy land. Baie billike tariewe, sal enige een aanbeveel en ons gaan definitief weer! Baie dankie vir 'n heerlike rus tyd!

Carmen K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K

Wonderlike ervaring. Dankie Jannie en Ronel.

Dankie Jannie en Ronel, dat julle ons so gasvry ontvang het. Dit was 'n wonderlike 10 dae. Ons sien julle beslis weer.

Shootershill's terugvoer

Baie dankie dit was vir ons 'n baie groot voorreg, ons ontvang julle met graagte weer.

Shootershill
Wilna D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Gesin met tieners

Ons het fantastiese vakansie gehad en sal definitief weer daar wil gaan oorbly.

Was wonderlik; ons sal beslis weer daar oorbly.

Helouise E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helouise E
Gesin met tieners

Fantasties en die moeite werd in elke opsig!

Jannie en Ronel was so gasvry en verwelkomend. Die huis was pragtig, skoon, gerieflik en spasieus. Met die uitsig wat natuurlik die kroon gespan het. Was ook baie veilig met die alarmstelsel en diefwering oral. Ons was naby aan albei Blouvlagstrande en die Waffle House. Pistol Saloon was 5 km van daar en Wild Coast so 20 km. Ronel het moeite gedoen om ons te verwelkom met sjampanje en sjokolades, en het vir ons inligting gegee oor watter plekkies die moeite werd is om te besoek. Ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand.

Ilze V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, eienaar baie vriendelik! Het baie lekker gekuier.

Dit was waarde vir geld, het baie lekker gebly in die huis, als was mooi skoon en eienaar is baie vriendelik. Sal weer soontoe gaan.

Marisa J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa J
Gesin met klein kinders

Groot en gerieflike verblyf.

Dit was baie lekker en ruim. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik.

Shootershill's terugvoer

Dit was vir ons n groot voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Shootershill
Heila S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Uitsig oor die see is asemrowend. Baie lekker plekkie. Die eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Vol DStv, swembad vir eie gebruik. Alarmstelsel en elektriese hek. Shooters Hill het 'n baie mooi uitsig oor Ramsgate strand . Ek beveel Shooters Hill vir enige vakansieganger aan hetsy 'n groot groep of familie met kinders. Dis op 'n rustige plek geleë waar jy regtig lekker kan uitrus. 'n Groot voordeel is die eienaars is op die perseel en altyd reg om te help as jy 'n probleem ondervind of iets wil uitvind.

Vanaf R950
per nag (plek vir 12)
Vanaf R950
per nag (plek vir 12)
Vanaf R950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shootershill , 1088, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyMzVmZTFiLTNmM2UtNDVjYi04YjIyLWFjYTNkNGQ2ZWRiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 Shootershill 1088 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.894057 30.345806
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za