Shore2Please
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pophamstraat 21, Eenheid 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shore2Please is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die gebou is 500 m vanaf Bloubergstrand, restaurante en winkels in die omgewing. Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en daar is slegs trappe wat daarheen lei.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Een slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n kombuis waar gaste maaltye kan voorberei en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroēr.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, rusbanke en 'n TV met Netflix en Showmax Pro. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en Weber-braaigeriewe.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n aangewese tandemparkeerplek vir 2 voertuie of 'n waentjie.
Shore2Please is sowat 10 km vanaf die begin van die Durbanville-wynroete, 15 tot 20 km vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront en sowat 29 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Shore2Please sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pophamstraat 21, Eenheid 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Shore2Please het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pophamstraat 21, Eenheid 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6