LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shoreline Cottage | LekkeSlaap
+15

Shoreline Cottage

7 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Okt 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 170 R1 953 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shoreline Cottage is 'n selfsorg-huis in die beeldskone kusdorp Struisbaai aan die suiderlike punt van Suid-Afrika. Hierdie huis is ideaal vir 'n see-wegbreek aangesien dit net 'n 5 minute-stappie van die strand af is.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- sowel as stortgeriewe is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met die nodige kook- en eetgeriewe toegerus wat 'n skottelgoedwasser en wasmasjien insluit.

Die leefarea langsaan het 'n groot vuurhoutkaggel waarby gaste tydens winter kan ontspan. Hierdie area lei na 'n stoep met 'n braaiarea en 'n jacuzzi.

Klein en opgeleide troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Shoreline Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Shoreline Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shoreline Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 170
Vanaf R1 953
per nag (plek vir 6)
was R2 170
Vanaf R1 953
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0116f299f89d50abfbfccdf471a15f7c83e7f76ccc1055f518cd90cbc765e641a3ab547dcc9ae66465163c958cca61418f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 170, nou Vanaf R1 953  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3135 Murex Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.791414418664 20.041543329608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!