LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shoreline Cottage | LekkeSlaap
+15

Shoreline Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Shoreline Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marine T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine T
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Shoreline Cottage is baie goed toegerus vir 'n heerlike kuier saam met vriende. Die toe agterplaas maak dit gerieflik vir klein kinders om op die gras te speel en vir ouers se gemoedsrus. Die Jacuzzi en braai-area is die beste plek om saam te kuier. Ons het niks kortgekom nie en sal vir seker weer hier bespreek.

Shoreline Cottage's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Marine. Ons is baie bly julle het julle tyd geniet in Struisbaai. Kom kuier gerus weer.

Shoreline Cottage
Andre H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, peaceful, value for money.

Would definitely go back to Shoreline Cottage.

Sonja V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met vriende

Definitief die lekkerste kuier gewees by Shorline Cottage. Netjies, rustig en net lekker.

Sal definitief Shorline Cottage aanbeveel.

Shoreline Cottage's terugvoer

Baie dankie Sonja, ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Shoreline Cottage
Anniza B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anniza B
Saam met vriende

.Vreedsaam

Ons as familie het 'n heerlike tyd gehad by Shoreline Cottage. Baie goed ingerig, ons het lekker boek gelees, board games gespeel en die jacuzzi was 'n ekstra treat. Sal dit beslis ook aanbeveel vir gesin met kinders. Die courtyard maak dit veilig vir kinders/hondekinders en die res kan kuier met 'n geruste hard. Die hele kompleks is veilig en baie naby aan die see. Heerlike naweek!

Shoreline Cottage's terugvoer

Dankie vir die terugvoering Anniza. Die jacuzzi area bly darem ‘n lekker plek om by te ontspan al is die weër ‘n bietjie koud. Ek hoop julle kom kuier gou weer.

Shoreline Cottage
Samantha B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money getaway.

The cottage is beautiful and definitely value for money. Our interaction with the owners was easy and pleasant. We would definitely revisit.

Shoreline Cottage's terugvoer

Dankie vir die terugvoering Samantha, ons is so bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die cottage so mooi skoon gelos het. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Shoreline Cottage
Alisja D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alisja D

Aangename verblyf. Maklike inklok en vriendelike ontvangs.

Alles was ongelooflik lekker. Die cottage was skoon en baie gemaklik. Die ligging van die cottage is ook ideaal. Ons sal weer terug wees.

Shoreline Cottage's terugvoer

Dankie Alisja vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly julle het ‘n lekker tyd daar gehad. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Shoreline Cottage
Johan S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Rustig.

Heerlik gekuier, en die honde kon lekker verken!

Shoreline Cottage's terugvoer

Ek is bly julle en die honde het dit geniet, kom kuier gerus weer.

Shoreline Cottage
was R2 170
Vanaf R1 953
per nag (plek vir 6)
was R2 170
Vanaf R1 953
per nag (plek vir 6)
was R2 170
Vanaf R1 953
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0116f299f89d50abfbfccdf471a15f7c83e7f76ccc1055f518cd90cbc765e641a3ab547dcc9ae66465163c958cca61418f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 170, nou Vanaf R1 953  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3135 Murex Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.791414418664 20.041543329608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!