LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shoreline Cottage | LekkeSlaap
+15

Shoreline Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Shoreline Cottage
Selfsorg.
Huisreëls

Geen partytjies of funksies nie.
Rook of vape binne die huis is verbode.
Geen vuurwerke nie.
Geen hommeltuie nie.
Troeteldiere word nie toegelaat as daar nie vooraf gereël word nie.
Skakel asb die jacuzzi af wanneer dit nie gebruik word nie, en ook wanneer die instansie verlaat word.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Honde moet asb in oop areas aan 'n leiband bly, en daar word van gaste verwag om agter hulle troeteldiere skoon te maak.
Gee asb die tuindienste toegang tot die perseel op hul geskeduleerde dae om hul take te voltooi.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0116f299f89d50abfbfccdf471a15f7c83e7f76ccc1055f518cd90cbc765e641a3ab547dcc9ae66465163c958cca61418f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980  per nag(plek vir 6) 7 5 1 5 3135 Murex Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.791414418664 20.041543329608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!