5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Link Road, Shoreline 601, Freeland Park, Scottsburg, 1480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shoreline is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n ononderbroke see-uitsig in 'n veilige kompleks in Scottburgh. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of vriende.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Beide kamers het 'n TV met DStv. Daar is 2 badkamers, elk met 'n bad of stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv maar ons veroek dat U eie DStv kaart saam bring, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien met droogmaakopsies in een van die badkamers. Die leefarea lei na die balkon met 'n see-uitsig. Braaigeriewe en veilige, privaat parkeerplek is beskikbaar.
Die woonstel het direkte strandtoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Zenechia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Link Road, Shoreline 601, Freeland Park, Scottsburg, 1480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shoreline het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Link Road, Shoreline 601, Freeland Park, Scottsburg, 1480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang