LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shore's Edge Cottage | LekkeSlaap
+16

Shore's Edge Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Shore's Edge Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nick H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect location to relax, watch the whales in the bay at Hermanus and Gansbaai and lunch at Creation Wines.

We came to see the whales (again) and we were not disappointed despite there being fewer this year. Shore's Edge Cottage was perfect for our needs and so near the sea. It was both relaxing and energising.

Adele B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed toegeruste kothuis op die see.

Shore's Edge Cottage is pragtig! Die detail in die kothuis was besonders. Die ontvangs was ruim en vriendelik. Die kothuis was perfek toegerus, en die span het aan alles gedink om mens se verblyf gemaklik en lekker te maak. Hulle sal ons beslis weer sien!

Mark S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Fantasties vir 'n rustige naweek/breek letterlik teen die see. Huisie is baie netjies en diens is puik. Word sterk aanbeveel.

Shore's Edge Cottage's terugvoer

Thank you so much for a wonderful review of our Cottage and staff. It gives us great pleasure knowing that you enjoyed your Honeymoon in our home and beautiful surroundings. We look forward to your return visits.
Regards,
Shores Edge management.

Shore's Edge Cottage
Melanie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik pragtig!

Wat 'n plesier om elke oggend wakker te word met die branders wat teen die klippe breek! Pragtig netjies - 'n klein paradys!

Shore's Edge Cottage's terugvoer

Thank you for choosing Shores Edge Cottage for your weekend away. It gives us great pleasure knowing that you enjoyed your stay with us. We look forward to your return visits.
Regards,
Shores Edge staff.

Shore's Edge Cottage
was R2 300
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
was R2 300
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
was R2 300
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 28 , Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6VPyly85PIneGB17J7SzdBPiaCE3OdHqaLRq30xvtFtTk2KV6r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 300, nou Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 28 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.420812275459 19.184499673611
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!