Shore's Edge Ocean Front Home
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Shore's Edge Ocean Front Home is ’n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Hierdie vakansiehuis bied mooi uitsigte oor die see en is naby verskeie gewilde walviskykplekke in die area.
Dié dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan tot 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-leefarea. Vyf van die slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en die sesde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n en suite-badkamer met ’n stort of bad, en strandhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, en sekere eetgerei en breekware. Die eerste sitarea lei na ’n binnehof met ’n plonspoel en braaigeriewe. Die tweede leef- en eetarea is bo en het ’n kaggel. Dit lei na die balkon wat rondom die huis strek en 180 grade uitsigte oor die see bied.
Die huis bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie. Daar is 'n kamer vir nog 2 gaste beskikbaar op versoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Shore's Edge Ocean Front Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Shore's Edge Ocean Front Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom