LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shoswe Lodge | LekkeSlaap
+48

Shoswe Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbbavala Lodge, Plaas 793, R71, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shoswe Lodge is in die Phalaborwa-omgewing op pad na die Krugerwildtuin geleë, net 29 Km vanaf Phalaborwahek.

Die privaat reservaat is deel van die sitrusprojek - Soleil Sitrus, wat in samewerking met die Mashishimale-gemeenskap bedryf word.

Die lodge bied verblyf in 6 luukse eenhede wat slaapplek het vir 14 gaste. Vier chalets het 'n privaat dek waar gaste die uitsig oor die Selati-rivier kan geniet en verskeie wild kan waarneem. Twee chalets het hul eie stoepie met 'n uitsig oor die bosveld en die fontein met waterlelies. Vier Chalets het privaat dekke met ’n uitsig oor die Selati-rivier.

Daar is braaigeriewe met 'n uitsig oor die rivier. Groot 5-wildritte kan gereël word onder leiding van die ervare gids op die aangrensende 16000 hektaar-wildsplaas. Gaste kan ook 'n piekniek bespreek.

Skoonmaakdienste is ingesluit by die tariewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mbbavala Lodge, Plaas 793, R71, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbbavala Lodge, Plaas 793, R71, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHCbeXO3dz9QA37RCPBGnZLvA9ycFirrZ6Zz4Dyoo7uDVjDQDw5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300  per nag (vir 2 persone) Shoswe Lodge Farm 793, R71 1389 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.918935784576 30.853965849524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!