Shumba Valley Guest Farm
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shumba Plaas, Oos-Vrystaat Hooglande, Fouriesburg/Clarens, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shumba Valley Guest Farm is ’n plaas wat omring word deur berge en dit is net buite Fouriesburg tussen Clarens en Ficksburg, met 'n uitsig op die Malutiberge. Dit is die ideale plek om weg te breek van die gedruis van die stad.
Shumba Valley Guest Farm beskik oor 6. Die selfsorg-eenhede is volledig toegerus, ruim en huislik en het onderdakstoepe en ingeboude braaiplekke. Die Falcon-, Franklin- en Nguni-kothuis het elk 'n kaggel en Kosmos- Sebra- en Sonneblom het verwarmers.
Aktiwiteite op die perseel sluit vierwielmotorfietsry- en voetslaanroetes, bergfietsry, voëlkyk, fotografie- en kunsslypskole, asook invlieg-wegbreke in. Let wel dat gaste hulle eie vierwielmotorfietse en bergfietse moet saambring.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Shumba Plaas, Oos-Vrystaat Hooglande, Fouriesburg/Clarens, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Shumba Valley Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shumba Plaas, Oos-Vrystaat Hooglande, Fouriesburg/Clarens, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom