Shumbalala Game Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornybush Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 2128, Limpopo
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R28 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shumbalala Game Lodge bied verblyf waar alles ingesluit is, op die oewer van die Monwana-rivier, net 40 km vanaf Hoedspruit. Die lodge is 'n luukse en gerieflike oase in die hitte van die Afrika-Bosveld.
Verblyf is beskikbaar in 4 Superieure Suites, en 1 Presidential Suite. Dié privaat suites is ruim, en het elk 'n slaapkamer, sitarea, en suite-badkamer, groot skuifdeure en privaat uitkykdekke met 'n uitsig oor die watergat. Elke suite spog met grasdakke, lugversorging, muskietnette, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Ontbyt en ander etes word in die hoof-eetarea bedien en daar is 'n groot boma, kaggel en 'n kroeg.
Twee wildritte word op die beste tye van die dag aangebied. 'n Vroegoggend wildrit begin direk na 'n koppie koffie en gaste stop on die bos vir tee en 'n peuselhappie, gereeld met 'n uitsig oor die wild. Gaste keur terug teen 9:30, net betyds vir 'n vroeë middagete.
Na middagtee, begin die tweede wildrit, om 16:00 of 'n halfuur vroeër in die winter. Gaste stop weer vir skemerkelkies terwyl hulle die sonsondergang geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Thornybush Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 2128, Limpopo
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornybush Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 2128, Limpopo
- Geen kinders onder 10