LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sicklebush Suite Romantic Getaway | LekkeSlaap
+14

Sicklebush Suite Romantic Getaway

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sicklebush Suite Romantic Getaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vincent R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful escape in the bush.

Very nice suite, great bathroom with a view. Communication with Tracy was excellent and helpful. And so many animals in the Wild Estate. Definitely recommend this place.

Pieter V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vakansie by Sicklebush was baie rustig.

Die feit dat 'n mens kan stap en die diere van naby kan sien is 'n onvergeetlike ervaring. Om net op die stoep te sit met 'n koffie vroeg in die oggend, gee jou rustigheid en vrede wat 'n mens sukkel om elders te ervaar. Baie aangename ervaring.

Otshepeng K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otshepeng K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a beautiful stay.

I would recommend it to other people, it's a lovely place.

Sicklebush Suite Romantic Getaway se terugvoer

Hi Otshepeng, thank you for taking the time to submit a review on your stay at Sicklebush Suite.
We are so happy that you enjoyed your time with us and thank you for leaving the suite so neat and tidy.
We hope you will visit again in the future.
Kind regards,
Tracy

Sicklebush Suite Romantic Getaway
Rudi B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker en rustig gewees.

Baie netjies. Alles waarvoor ek gehoop het.

Sicklebush Suite Romantic Getaway se terugvoer

Hi Rudi, thank you for taking the time to submit a review on your stay at Sicklebush Suite.
We are so happy that you enjoyed your time with us and thank you for leaving the suite so neat and tidy.
We hope you will visit again in the future.
Kind regards,
Tracy

Sicklebush Suite Romantic Getaway
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eaecd31dd22844e8351abc6fd76cea1ad4ca98aee55e3e21c8458f6c8d123bc367b4b4a76dc625d2582b672c2ee126fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 528 Kanniedood Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.34351655336 30.982673703224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!