Siesta Gardens
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 105 Elevation Avenue, Midrand, 1685, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Siesta Gardens, geleë in die hartjie van Midrand, bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort en toilet, en 'n ekstra aparte toilet is beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, en gaste kan toegang tot gratis WiFi geniet gedurende hul verblyf.
Gaste het ook toegang tot 'n reeks gedeelde geriewe, insluitend 'n swembad, gimnasium, vlugbalbaan, trampolien, boomhuis, mangrot, boma en braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Blue Valley Gholfbaan 7.3 km weg en Blu Valley Mall is 8.4 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 105 Elevation Avenue, Midrand, 1685, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
105 Elevation Avenue, Midrand, 1685, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang