+29
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Sigue Soñando - 29 on Deining

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Unit 1
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. 3 Slaapkamers met slaapplk vir ses end badhanddoeke. Die ruim oopplan leefarea het sitkamer, eetkamer en kombuis. Die kombuis is onder andere toegerus met 'n yskas, skottelgoedwasser, lugbraaier/oond, konveksieplate, mikrogolf, 'n ketel, plunger, koffieasjien, breekware en messegoed in. Die leefvertrek loop uit op 'n ruim onderdak stoep met ingeboude braai.
Unit 2
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n koffie en teestasie, ketel, plunger, klein yskassie, mikrogolf, lugbraaier, breekware en messegoed in. Braaigeriewe op aanvraag. Weber of losstaande braai.
Unit 3
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n koffie en teestasie, ketel, plunger, klein yskassie, mikrogolf, lugbraaier, breekware en messegoed in. Braaigeriewe op aanvraag. Weber of losstaande braai.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Deining Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0bc8033c91903e2c4b811f9d2914f7e07ff74c05eb3477e1712e4f60be6ad1cc6f65ba32d0457d93ce8a385e54d3339ce13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 29 Deining Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.380624 21.4171356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang