Sigurwana Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R522, Westelike Soutpansberg, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sigurwana Lodge is 'n unieke, eko-vriendelike lodge wat op 5500 hektaar se wildernisgebied bo-op die Soutpansberge in Limpopo geleë is. Hierdie sonkrag-lodge is uit natuurlike materiale vanuit die omliggende Sigurwana Wildernisreservaat opgerig en is ideaal vir gaste wat die realiteit van die stad wil ontsnap.
Die eiendom bied 3 boschalets, 'n luukse safaritent of 'n unieke, losstaande suite om van te kies. Die boschalets en die suite het elk slaapplek vir 2, en die safaritent het plek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word.
Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad én 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit badhanddoeke, japonne, slippers, badseep, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte koekies en vars bergwater in. Elke eenheid het 'n buitestort.
Sigurwana Lodge bied maklike toegang tot 'n botaniese paradys met meer as 320 verskillende boomspesies wat in 'n eeueoue woud versprei is. Die lodge is 'n toevlug en 'n habitat vir luiperds, samango-ape, bobbejane, bosvarke, kroonarende en 'n oorvloed ander voëlspesies en gaste kan op wildritte en begeleide staptogte op die perseel gaan.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Langs die R522, Westelike Soutpansberg, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
Sien meer verblyf in Soutpansberge Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R522, Westelike Soutpansberg, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom