Hermanus Akkommodasie by Silencio | LekkeSlaap
+11

Silencio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dempersstraat 62, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Silencio is 'n luukse en moderne selfsorg-strandhuis in die gewilde kusbuurt Onrus, net 15 minute van Hermanus se sakekern af.

Silencio beskik oor ​​4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n onderdak-braai-area met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe lei wat dit ideaal maak vir die winter of somer.

Hierdie ideale vakansiehuis het 'n groot agterplaas waar kinders op die grasperk kan speel en dit is minder as 5 minute se ry van Onrusstrand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Silencio sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Dempersstraat 62, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dempersstraat 62, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf566f334d6f6b490f38ef26a99d0542fb41d7b9eb994145a26d4a224a3a4e83aa9442eadf0803f1998ed9b6715e5149cf554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 8) 62 Dempers Street Onrus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.41193 19.16886
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za