LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silentview Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Silentview Guesthouse

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silent View Guesthouse is geleë in die rustige Riviera-woonbuurt in Pretoria. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie wat ook kindergeriewe teen bekostigbare tariewe insluit. Asemrowende uitsigte oor die stad sal rus vir jou siel gee aan die einde van 'n lang dag.

Verblyf is beskikbaar in luukse en suite-kamers, selfsorg-eenhede en boshutte. Verder het ons ook kindergeriewe, 'n swembad en 'n venue vir bekendstellings, voorleggings, herdenkings of vieringe.

Ons nooi jou, jou vriende en gesin uit om julself te kom tuis maak en mekaar se geselskap te kom geniet in ons kunsdorpie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Silentview Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Silentview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Riviera Pretoria Gauteng
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NTc0MGNiLTY2YjEtNGM2NS1iMThiLTdiMDgzMTk3NzAwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 8 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.729444 28.207633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!