Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
DStv-Premium teen R50 'n dag.
Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.
Geen visvangtoerusting word in die eenheid toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 nie. Gaste sal gevra word om die kompleks te verlaat indien hulle nie by hierdie reël hou nie.
Slegs gasbraai word in die eenheid toegelaat. Houtskool word slegs in die aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
125 Marine Drive, Margate, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang