Siloam Farmstay @ Ora Farm
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Siloam Farmstay is op 'n sitrus- en makadamiaplaas in die Krokodilvallei, sowat 12 km buite Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga, geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste in die Laeveld-area.
Dié verblyf bestaan uit 1 houthuis en 1 grasdak-eenheid.
Die area bied talle buitelugaktiwiteite, soos kunsvlieghengel, bergfietsry en voetslaanroetes.
Siloam bied 'n rustige omgewing met 'n skoonheid eie aan die Laeveld.
Daar is 'n hondehotel sowat 1 km vanaf die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
- Gaste dink Siloam Farmstay @ Ora Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom